RSVP-spyskaart
Hoofgeregkeuses word tydens RSVP bevestig.
Kies asseblief een opsie per gas wanneer julle die vorm voltooi.
’n 300 g rump steak met biltong, avokado en ’n romerige sampioensous, bedien met aartappels en geroosterde groente.
Stadig in die oond gaargemaak in ’n tamatie-, knoffel- en kruiesous, bedien met rys en geroosterde groente.
Gebraaide halwe-hoender met suurlemoen- & kruie- en BBQ-basting, bedien met rys en groente.
Drie vlamgebraaide tjops met olyfolie-botter, oregano en suurlemoen, bedien met kapokaartappels.